Geagte Redakteur,

In u St Fr Today het ek al baie nuttige info gekry. Dankie daarvoor. Die afgelope ruk ondervind ek egter heelwat frustrasie want die nuus wat ek op u website kry is meestal NIE, dit wat u in u lysie van nuus wat belowe word, kry nie. Dit dui vir my op ‘n gebrek aan belangstelling van u kant af. So asof u ‘n taak aan iemand anders opgedra het en nooit die resultaat nagaan nie. Ek hoop dat ek verkeerd is? Sê nou net die akkuraatheid van u nuus is ook maar so onnoukeurig??

Dalk is daar iets wat ek nie mooi besef nie. Help my dan asb reg.

Beste wense.

Share This