DA Logo

It is only 10 days to election.   Are you ready to vote on 3 August 2016?  Did you plan for voting day?   Is your ID ready and do you know where you should vote?

Please note that the voting stations will be open from 07:00 in the morning until 19:00 in the evening.

In the voting station you will receive 3 X ballot papers.  Make sure that all three of them are stamped on the back by the IEC.  There are 5 candidates and 6 parties on the ballot papers:

  • One White ballot paper for the ward candidate with faces and party logos on it. Obviously you go to Ben Rheeder DA and mark an X in the square box.
  • One Green ballot paper for the proportional list with party logos on it. Obviously you go to Democratic Alliance and mark an X in the square box.
  • One Yellow ballot paper for district municipality with party logos on it. Obviously you go to Democratic Alliance and mark an X in the square box.

Please remember to stop at the DA table outside the voting station to enable us to mark you on our list – this will prevent us from phoning you to come and vote!

Your vote can make a difference!

BAIE BELANGRIKE NUUSFLITS VIR KIESERS IN WYK 12

Daar is net 10 dae voor die verkiesing.  Is u gereed om te gaan stem? Maak seker dat u ID gereed is en dat u weet waar u moet stem.

Neem kennis dat die stemstasies om 07:00 open en teen 19:00 sluit.

Op stemdag sal u drie stembriewe in die stemlokaal ontvang.  Maak seker dat al drie op die agterkant deur die OVK gestempel word. In Wyk 12 is daar vyf kandidate op die stembrief en ses partye op die ander stembriewe.

  • ‘n Wit stembrief met die kandidate se gesigte op die stembrief. Ons vertrou dat u hier vir Ben Rheeder   DA  sal stem.
  • ‘n Groen stembrief vir Kouga se proporsionele lys met die verskillende partye se kenteken op die stembrief. Ons aanvaar dat u hier vir die Demokratiese Alliansie sal stem.
  • ‘n Geel stembrief vir die distriksmunisipalitei se proporsionele lys met die verskillende partye se kenteken op die stembrief. Ons aanvaar dat u hier vir die Demokratiese Alliansie sal stem.

Jou stem kan die verskil maak.